Testimonials

Danville Liggiehuis

Goeie môre Paul

Baie dankie vir jou mooi epos. 

Dankie dat jy belangstel aan ons projek. Ons het regtig die pupliek se
hulp nodig die jaar. 
 
Ons kort regtig nog iets van als. Maar ons grootste benodighede en nood op die oomlik is Kos vir ons gesinne.

Hiermee aangeheg is ons bank besonderhede.

Baie dankie.

‘n Geseënde Christusfees vir jou.

Groete  Danville Liggiehuis
 
Absa Bank
B van der Merwe
Rekening nom: 9279944678

Tak kode: 632005
Verwysing: U naam en selfoon nommer of epos adres.
 
Kontak besonderhede:
Brenda vd Merwe
(012) 386 0482
0823694811
Groete
Jacomien / Brenda se dogter…
Facebook Page: Danville Liggiehuis Brenda van der Merwe
Website: www.danvilleliggiehuis.co.za